Broer Julian se Epos Met Verklaring en Visioene
Met betrekking tot: Oorstromings, Vloede

10.9.2002 - Visioene

Prys YAHUVEH!

Geagte Suster Elisabeth Elijah...

Die droom oor die vloed in die stad:

Die derde Augustus, 2002, ongeveer 03:00 vm, het ek gedroom dat ek en my neef Raymond in my woonplek was. Ons was besig om in die kamer te gesels. Skielik kyk ek deur die venster en ek sien die water styg stadig. Die kleur van die water was vloot blou. Binne n paar oomblikke het die water tot by die venster gestyg, toe s ek aan my neef Laat ons gaan, ons gaan verdrink in die plek! Ek kyk so vinnig vir my skoene, maar kry dit nie, dus het ek gegaan sonder hulle. Dieselfde oggend omtrent 06:30 vm is ek uit my slaap wakker gemaak deur n stem in my kamer wat ges het: Gaan na Egipte Toe het ek rondom my gekyk, maar niemand gesien nie. Ek sien die persoon wat met my praat in die gees en nie in die vlees. Die persoon was n lang, maer man ongeveer dertig jaar oud.

Gebeure na die droom:

Op die 12 Augustus 2002, hoor ek oor die nuus van die groot oorstromings wat Europa en Asi bedek. Die water vlak was 8 meter bo die limiet. Die water het 80 sentimeter elke uur gestyg. Nege en negentig mense het gesterf en n kwart uit n miljoen mense wat ontruim volgens die bygewerkte nuus op 16 Augustus 2002. In China het 24 mense gesterf in n modder storting. In Mexico het 2 damme gebars en baie mense ontruim.

13.8.2002 - Verklaring

Van: Julian B To: "Eerw. E. Sherri Elijah"

Hallo Geagte Suster S. Elijah...

U visioen : Dit is waar, die leiers van die wreld is honger haaie en bose doeners.

Verklaring: Die damme wat gaan open is die glesters van die Noord Pool. Die ysberge is die sluise wat keer dat die water versprei. Mensgemaakte vloede sal die wreld bedek, nie YAHUVEH s'n nie. YAHUVEH het met my gepraat in n visioen 6 jaar gelede. [Hy het my vertel dat El Nio een van die 3 redes wat die aarde gaan vernietig, en Hy het genoem van die warm lug oor die oseaan wat sal veroorsaak dat die water styg.] Daardie tyd het ek nog niks geweet van El Nio nie, maar op dieselfde dag wat YAHUVEH die visioen aan my bekend gemaak het, het ek gehoor van El Nio op die TV. Dit wat die eerste keer dat ek van El Nio gehoor het. Toe besef ek wat YAHUVEH bedoel het toe Hy "El Nio" drie keer aan my ges het, omdat ek Hom aanhou vra het Is dit die naam van n stad? Hy het aangehou om my tereg te wys deur die woord "El Nio"drie keer in die visioen te s. Toe ek dit oor die TV hoor, weet ek YAHUVEH bedoel die natuurverskynsel van El Nio, maar nie n stad nie. El Nio is veroorsaak deur globale verwarming en deur kern toetse. Die warm lug gaan veroorsaak dat die oseaan vlakke styg en dan sal die seewater uitwasem in die waters van die riviere, wat dit gaan verander in hewige rens om die aarde te oorstroom.

Indien die sluise werklike dam sluise beteken, beteken dit dat YAHUVEH profeteer het van een land en nie die hele wreld nie.

Ek het u laasweek vertel van die vloed wat ek in my droom gesien het, wat ek nou glo van YAHUVEH af is.

Opgedateerde nuus met betrekking tot ons visioene: Ek het vanoggend oor die CTV Kanadese nuus gehoor van die reuse vloed in Europa, in sentraal Asi, Duitsland en Austria en oral oor Europa. 1000 mense het alreeds gesterf, en 50,000 het ontruim, die watervlak sal 6 meter gestyg het teen die einde van die dag. Die oorstomings word veroorsaak deur globale verwarming. YAHUVEH het belowe om nie weer die sondvloed te stuur nie, maar mensgemaakte vloede sal die wreld oorstroom. Die gletsers in die Noord Pool het begin smelt,en twee kilometer wye glesters het laasweek gesmelt en weggeskuif, deur globale verwarming.

Hulle het ook oor die CTV Kanadese nuus aangekondig dat n asteroid die aarde die maand sal tref, DIT IS NIE dieselfde as die een wat hulle voorspel vir die jaar 2027 nie.

Op dieselfde dag het die vloede Bangladesh en Pakistan getref, ook weens globale verwarming. Hulle s Kanada is volgende, maar dit sal n paar dae of paar weke vat. Die afgelope twee dae het ons uiters warm weer, wat kan lei na n vloed (Ek hoop nie so nie). Die globale verwarming veroorsaak droogheid in die area voor die vloed en die droogheid veroorsaak meestal probleme met elektrisiteits opwekking. Hulle het ook dieselfde dag oor die CTV aangekondig dat die globale verwarming veroorsaak word deur die bevolking en van kern toetse, wat n groot bruin wolk bou van omtrent 2 myl dik in die lug oor Indi en Indonesie, en dit sal versprei regoor die wreld in een week se tyd. Oor die 100,000 sterf elke jaar as gevolg van asemhalings probleme in Indi en Indonisie en ook 160,000 mense in Kanada. Al die sterftes is verwant aan besoedeling, wat van kweekhuis gas is en van kern toetse.

Ek het 6 jaar gelede n droom gehad van n dik bruin wolk wat die aarde bedek. Ek het boek gehou, wat daarby geskryf is 24 of die 22 Mei. Die jaar is nie vermeld nie.

Mag die gees van YAHUVEH u oorvloedig sen

Shalom van broer Julian


ALPHA & OMEGA ALMIGHTYWIND RUACH HA KODESH WILDFIRE LAST CHANCE MINISTRY

www.amightywind.com  |   www.almightywind.com
Besoek die ander een, indien 'n webwerf van lyn af is.

Ons onderhou die Sabbat Dag, Ons is nie Sewende Dag Adventiste nie
Kliek Hier Vir meer inligting (Slegs in engels beskikbaar)

Pos Adres en E-pos Adresse