Terug na die Hanukkah Bladsy  |   Hoofblad

'n Menorah vir jou!
Gedurende die Agt Dae van Hanukkah!
Shalom!


Sononder 2 Desember - Sononder 10 Desember 2018
Hoofblad aanlyn Menorah


AmightyWind Bediening
AmightyWind Ministries





Begin om op 'n nommer in die kalender boksies te kliek, vir die dag van Hanukkah waarvoor jy graag 'n kers wil aansteek. 'n Kers sal bokant die nommers verskyn. Trek dan die kers na die Menorah en plaas dit dan in die gepaste kershouer. Begin aan die regterkant, en beweeg dan na links. Die kers wat jy sal plaas, was alreeds aangesteek deur die middel kers,
wat
YAHUSHUA HA MASHIACH, die Lig van die wêreld, verteenwoordig.

WAT IS DIE SHAMISH?

Nadat die Tempel teruggekry was, was die Menorah aangesteek. Dit mag nooit uitgedoof word nie maar daar was slegs genoeg olie om ‘n dag lank te brand. Dit het 8 dae geneem om nog olie te bekom. Toe hulle terugkeer met nog olie was die lamp, tot hul verbasing, steeds brandend. Ons steek kerse aan in ons Hanukkah Menorah agt dae lank om hierdie wonderwerk te herdenk. Die kers wat hoër staan in die Menorah word die Shamish genoem. Dit word gebruik om die buitenste kerse aan te steek gedurende Hanukkah. Dit simboliseer YAHUSHUA, Die Lig Van Die Wêreld! Op die eerste aand van Hanukkah gebruik ons die reeds brandende shamish om een kers aan te steek in die Menorah. Op die tweede aand word die shamis en twee ander kere aangesteek, ens, ens, totdat al nege kerse brand op die agtste aand. (asook die Shamish)





ALPHA & OMEGA ALMIGHTYWIND RUACH HA KODESH WILDFIRE LAASTE KANS BEDIENING

www.amightywind.com  |   www.almightywind.com
Besoek asb. die ander skakel as een af-lyn is.

Ons onderhou die Sabbat, ons is nie Sewensdag Adventiste nie
Kliek Hier Vir Meer Inligting

Pos en E-pos Adresse


Deur die geloof is Henog weggeneem om die dood nie te sien nie; en hy is nie gevind nie, omdat God hom weggeneem het; want voor sy wegneming het hy getuienis ontvang dat hy God behaag het. Hebreërs 11:5

Deur die geloof is Henog weggeneem om die dood nie te sien nie; en hy is nie gevind nie, omdat God hom weggeneem het; want voor sy wegneming het hy getuienis ontvang dat hy God behaag het. Hebreërs 11:5