Profesie 88

EK YAHUVEH, SPEEL MET MY VYANDE!

Profesie gegee aan Apostel Elisabeth Elijah Nikomia op 16 Oktober 2006

[15 minute van intense oorlogstale het voortgekom, voordat hierdie woord na vore gekom het]

* * * * * * *

En dit is n waarskuwing aan die vyand! Julle sluip in op haar, terwyl sy (Elisabeth) slaap. Julle dink dat EK nie vir haar sal wakker maak nie. Al is julle deurskynend, is julle nie deurskynend vir MY nie! SY praat nie julle taal nie; O, maar EK YAHUVEH praat julle taal. Julle probeer haar doodmaak, waar n mens se hande nie aan jou kan raak nie.

O, maar EK, YAHUVEH kan aan jou raak. Julle sal n prys vir dit betaal. EK gaan julle bepspot, EK gaan julle nou tormenteer. Julle sal jul eie stem en jul eie taal oor die lug oor, en julle sal s, Hoe kan sy ons taal ken? Hoe kon sy weet dat dit ek was wat haar aangeval het? Dit is nie sy wat weet nie, dit is die Skepper van ALLES wat weet!

O vyand van MY, jy kan niks doen waarvan EK nie weet nie. Sy weet ook net dit waarvan EK haar vertel, niks meer nie, niks minder nie, sy is slegs maar n onskuldige baba en EK is die Vader wat haar leer. Sy het n Messias, sy het iemand wat tussenbeide tree, sy het n Bloed versoening, dit is MY Seun YAHUSHUA! Waar is julle sn?

Julle is bestem vir die hel! Julle is bestem vir die poel van vuur! Julle is deurskynend en sluip in deur die geestelike ryk, julle sluip in om die onskuldiges dood te maak. Dit is EK, HA, HA, HA, dit is EK wat julle bespot! Terwyl sy daar gel het, was dit EK wat haar laat hoor het dat jy ingesluip het. Dit is EK wat vir haar ges het, Elisabeth, luister, al was sy vas aan die slaap, is dit EK wat ges het, Die volgende keer wat jy jou mond oopmaak, sal jy in n taal praat wat jy nie ken nie, n taal wat jy nog nooit gehoor het nie, maar dit sal EK wees wat n oordeel sal voortspreek aan die deurskynende vyand wat probeer om jou dood te maak.

EK speel maar net met julle (vyand) om julle te wys dat dit EK, YAHUVEH is wat alle dinge weet, sodat EK jou net genoeg tou sal gee om jouself op te hang. Julle sal doodgaan op Haman se galg! EK het die bedekking vermeerder, sy het nie maar net n gewone man nie. O, hulle roep uit, hulle wil maar net gewone mense wees, maar daar is niks gewoons omtrent hierdie twee nie, omdat daar niks gewoon is omtrent hierdie ministerie nie, daar is niks gewoons omtrent diegene wat EK beveel het om te beskerm en te verdedig nie.

So hardloop, hardloop, hardloop! Sommige van julle sal lewe en sommiges sal vanaand doodgaan, maar hierdie boodskap sal teruggeneem word, terwyl julle eie taal oor die lug gehoor gaan word. EK gaan aan ander profete die vertaling van hierdie taal gee. Julle sal geskok wees.

Julle sien, elke keer wat julle haar aanval, elke keer wat julle haar man aanval, of een van die 5 wyses, wat die 5 wyse maagde simboliseer, elke keer wat julle een van MY Bruid aanval (Openbaring 14 en Openbaring 7), sal daar geen plek wees vir jou om weg te kruip nie. EK lag vir julle (Katah, katah, katah, Heilige tale wat gehoor word), julle is slegs waardig om geoordeel te word, julle is slegs waardig vir verdoemenis, die van julle wat die vyand is van hierdie Diensmaagd, van hierdie ministerie, van MY Bruid, julle is slegs waardig vir MY verdoemenis en dit sal die Hel wees, julle sal in die poel van vuur woon.

* * * * * * *

Einde van die waarskuwing.

[Die waaskuwing wat nou volg was die volgende aand op die 17de Oktober 2006 gegee, nadat ons alarm stelsel afgegaan het, terwyl die vrouens in gebed was. Esnart is n voodoo huishulp wat twee keer n week na ons huis toe kom en die wasgoed in die motorhuis was.]

* * * * * * *

EK het aan jou n oorlogstaal gegee soos geen ander nie. Wanneer jy MY woord voortspreek in MY taal, spreek jy nie net dit in een taal nie, maar jy spreek dit in baie tale. EK weet waar die vyande is. EK weet van watter lande hulle is, en hierdie taal ontdek hulle met juistheid en akkuraatheid.

Katherine, jy eer MY, deurdat jy die tyd neem om te doen wat jy nou doen (Vertaling van Heilige tale). Nou kan EK jou wys hoe werklik dit is, dit wat nie kon vertaal word nie, omdat dit die taal van engele is. Dit is net n bygevoegde vorm van beskerming. As jy maar net die vyande kon sien wat hierdie wreld omring. Jy sal stomgeslaan wees. O, maar EK staan voor die vyande. EK staan voor die vyande van MY Bruid. Hulle moet eers deur MY kom, voordat hulle by julle uitkom, en wie kan deur MY kom?

* * * * * * *

[Heilig, Heilig, Heilig. Heilig, Heilig, Heilig, Heilig.]

[Katherine vra of ons die dood van Esnart gaan sien. Elisabeth vra, Is sy verantwoordelik vir dit (die sekuriteits krag wat af was). Is sy verantwoordelik, ABBA YAHUVEH? Het sy ons alarm gesny?]

* * * * * * *

Daardie nag het EK nie vir Joainne rus en vrede gegee om te slaap nie, EK het ook nie vir Niko rus en vrede gegee om te slaap nie, en Elisabeth, EK het jou in jou droom gewaarsku. Katherine, die een wat vrede, sekuriteit en liefde verteenwoordig, het in jou kamer ingegaan, om jou te wys dat alles reg is. Dink jy dat dit toevallig was dat jy met hierdie magtige oorlogstaal gewerk het. Dit nogal op dieselfde nag wat al hierdie dinge gebeur het? Daar is geen toeval nie.

Elisabeth, dit is waar dat EK jou taal in n magtige vegter verander het. Elke keer wanneer jy in daardie taal bid, sal die oorlogs gebed die bose uithou, wat in jou huis wil inkom, omdat dit onder MY salwing is.

Katherine, jy het hierdie woorde oor en oor en oor gespreek, jy het weer en weer en weer na dit geluister, hulle het in jou gees ingegaan. Dit was asof n fort gebou was, geen boosheid kan inkom nie. Daardie nag het EK die vyand verwar. EK is akkuraatheid, EK is juistheid, EK is perfeksie. We oor enige een wat MY gesalfdes wil aanraak. We oor enige een wat MY profete wil seermaak. Hulle mag dalk een keer probeer, maar hulle sal nie lewe om weer te probeer nie.

Jy het nie n idee hoeveel EK al vir jou doodgemaak het nie. Iewers, terwyl hulle besig was om vir satan te roep en te vra vir jou vernietiging, Elisabeth, het hulle hul koppe gegryp en doodgegaan gedurende daardie gebed. Terwyl hulle gekom het om aan te val, iewers in die deurskynende ryk, was hierdie taal die laaste ding wat hulle gehoor het, terwyl hulle siele na die hel geneem was, maar hulle liggame uitgerek op die vloer gel het in n ander land. Sommiges het net verdwyn en sal nooit weer gevind word nie.

MY we is soveel hor as julle we. Julle kan nie amper begin verstaan waarvan EK praat nie. Julle breine is nie in staat om dit in te neem nie. Julle sukkel selfs nou en wil meer weet. Dit is nie vir julle om te weet nie. Dit is nie vir julle om te verstaan nie. Weet net dat EK, YAHUVEH is, en dit sal presies en akkuraat wees soos EK dit beplan het.

Selfs die vyande loop in MY strik in. EK s, Hier is hulle, kom kry hulle. Weet julle nie dat EK voor die tyd sou geweet het dat daardie alarm af sal wees nie? Is EK nie in staat daartoe om diegene wat MYNE is te beskerm nie? Ja, dit is goed dat julle wakker is. Dit is goed dat julle nie met dwaasheid optree nie, omdat die vyand, julle van ver af dophou. Hulle weet dat hulle nie naby kan kom nie, en dat MY Heilige engele ook wag staan. Hou vir Esnart dop, moet haar nie as vanselfsprekend aanvaar nie, omdat die bose ongesiens kan inkruip. Joainne, jy het baie respek gehad, toe sy uitgereik het om aan jou te raak. Jy het vinnig die gesalfde olie op jou gesit. Maar in die toekoms, laat haar weet dat sy onder geen omstandighede aan jou moet raak nie. Jy het haar voorheen toegelaat, omdat jy nie ongeskik wou wees nie, maar niemand mag aan jou raak sonder jou toestemming nie. EK gee jou hierdie mandaat, om dit te doen, omdat EK jou keer op keer bedek het.

Nou moet jy harder praat en haar laat verstaan. Sy sal die boodskap kry en dit nie n tweede keer wil doen nie. Daar is maniere om dit te s en jy sal weet om met watter stem te praat. Sy is die lopende dood, en die dood ryk uit na jou en probeer keer op keer aan jou raak, daar is siekte, pes en vernietiging, maar moenie bang wees nie MY kind, EK het jou bedek. Maar jy moet haar laat verstaan dat niemand aan jou raak sonder jou toestemming nie. Dit geld vir almal van julle. Jy moet die gees ken met wie jy in aanraking kom. S MY woord nie, Moenie skielik jou hande op enige man l nie?. Neem dit baie ernstig op, veral hier in Afrika.

* * * * * * *

Einde van die woord wat gegee was op 17 Oktober 2006.

[Nou gaan dit voort met dieselfde woord wat op 16 Oktober 2006 gegee was.]

[Niko se kommentaar op die band, Dit het gedurende n lekker, rustige slaap, op 16 Oktober, in die oggend gebeur. Ek het nie eers n wekker nie. Hoe laat is dit? Dit is 2:15 in die oggend. Dit het 2:15 opgehou. Die tale het omtrent 10-15 minute aangehou, voordat dit in Engels gespreek was.]

[Elisabeth se kommentaar op die band, Ek en my man het ges,Ons het spasie en tyd vir onsself ook nodig. So ons nag het regtig met rus en vrede begin. Dit was n rustige tyd met mekaar en met YAHUSHUA, dit was n tyd om te lag en te speel, iets wat ons lank laas gedoen het. Ons het in ons kamer gebly en ons eie ding gedoen. Die ander het ook verstaan. Na intense geestelike aanvalle, vroer die dag, het ons uiteindelik gaan slaap. Ek was so vas aan die slaap as wat n mens kan wees. Die volgende oomblik het ek net gehoor hoe iemand ons deur oopmaak. Ek het die handvatsel van die deur gehoor wat oopgaan het. Ek onthou ek was deur die slaap en het toe ges, Iemand het nou net ingekom. Iemand het nou net die deur oopgemaak, maar ek was vas aan die slaap, terwyl ek dit ges het.

Ek onthou dat my man iets ges het soos, Niemand het ingekom nie. Maar al was ek aan die slaap, was ek bewus daarvan dat ek iets van YAHUVEH begin hoor het. En YAHUVEH het begin s, Jy gaan nou praat in n taal van die vyand wat die deur oopgemaak het. Wag net. Ek was nog steeds aan die slaap gewees en HY s toe, Wag net. Die volgende keer wat jy jou mond gaan oopmaak, sal jy in n taal praat wat jy nog nooit tevore gehoor het nie. En dit is presies wat toe gebeur het. Dit is al wat ek weet. Ek kon in n visioen sien dat mense besig was om te hardloop en ek kon die oordeels vure sien. Hulle was bang gewees omdat hulle geweet het dat hulle ontdek was, en hulle het ook geweet dat daar nie n manier was dat ek kon weet waar hulle is nie.

Dit is al wat ek kon onthou. Daar was iets baie belangrik omtrent die woord katah. HY het toe vir my ges dat iemand hierdie taal gaan erken, of dat iemand die gawe van vertaling gaan gee, omdat daar meer betrokke is, as waarvan ons nou weet. Dit is wat ek wou s. Ek wil net byvoeg, voordat ek hardop, in daardie tale, met my mond begin praat het, het die eienaardigste ding gebeur...YAHUVEH het dat ek in daardie tale, op die vyande in die Gees, geskreeu het. Ek het gehoor hoe die tale in die geestelike ryk op die vyand skree, voordat ek fisies daartoe in staat was om dit met my mond vry te stel. HY (YAHUVEH) was baie kwaad, en op een stadium het HY my hand geneem, (ek onthou dit, omdat ek al voorheen dit in die Gees gedoen het. Ook eenkeer, fisies dit gedoen.), en dit het soos n warrelwind begin maak, en ek het dit geroer, vinniger, vinniger, vinniger, vinniger, vinniger. En HY het ges, Dit is hoe dit sal wees vir die vyande wat hierdie ministerie aanval. Hulle het ons finansies ook aangeval, en tog s YAHUVEH(Elisabeth begin weer in tale bid, en toe kom die volgende woorde na vore ) ]

* * * * * * *

SAL JY DIE EKSTRA MYL LOOP?

Senings, Senings, Senings oor almal wat n gebeds bedekking vir hierdie ministerie is. Julle het gewonder wat verkeerd was, omdat Elisabeth se stem stil geraak het, na die laaste profesie. So min van julle het vir haar geskryf, omdat julle in vrees was. Die ander briewe was gesteel gewees, so sy kon nie die aanmoediging gehoor het nie. Hoeveel van julle het MY stem gehoor en het probeer om n donasie vir hierdie ministerie te gee? Julle kredietkaarte was geblokkeer. Hoekom het nie een van julle probeer uitvind hoekom dit so was nie?

Julle was nie daartoe in staat om hierdie ministerie by te staan nie, soos julle voorheen gedoen het nie. Hoekom loop julle nie die ekstra myl nie? Hoekom s julle nie, Daar moet n ander manier wees? Weet julle nie dat die kragte in die wreld daarop uit is om haar te verwurg nie? Sy het geweier om n belasting vrystelling status aan te neem, sy het ook geweier om as profeet, stil te bly.

Julle s hierdie ministerie beteken so baie vir julle. Julle kan nie wag vir die volgende woord nie, maar hoekom het nie een van julle, behalwe n paar mense, die ekstra myl geloop en ges, Is daar n ander manier waarop ons die finansies by jou kan kry?

Nou praat EK met diegene vir wie EK vertel het om te gee, en hulle finansies het weer teruggekom na hulle toe. Mense sal nou skatte in jou skoot gooi. Hulle sal saamgeskud, afgedruk wees en oor mekaar hardloop om skatte te gee. Dit is EK, YAHUVEH wat n bevel gegee het dat jy n helper moet wees, wanneer een deur toe is, soek altyd vir n ander deur, omdat julle weet dat die woorde vanaf MY na vore kom.

Julle weet hierdie ministerie is vir die Laaste Kans Bestemming. Net soos jy n sen vir hierdie ministerie is, so sal EK ook n sen vir jou wees. Die van julle wat n vervloeking vir hierdie ministerie is, wie geluister het, maar niks gedoen het om te help nie, wie daarop gevoed het en geestelik gegroei het en nog steeds van geen hulp was nie. EK spreek nou na vore, vanuit hierdie boodskap, julle word verantwoordelik gehou.

Daar is meer as een manier om die finansies by haar te kry. Julle sien dat hulle in n ander land is. Julle sien hoe hulle iets doen wat julle moes gedoen het. Maar julle wil nie die gemak van julle huise opgee nie, ook nie die gemak van julle familie nie. So nou het EK n ander een grootgemaak. Julle weet nie en julle kan julleself nie eers indink, watter prys hulle moes betaal vir die salwing wat julle vandag hoor nie.

Die enigste rede hoekom EK nog nie MY Seun YAHUSHUA gestuur het om SY Bruid te kom haal nie, is dat daar nog n paar dinge is wat moet plaasvind. Daar is nog werk om te doen. Dit is hoekom diegene met Krag, die Amerikaanse Regering, probeer om hierdie ministerie van die internet af te neem, en om die finansies te wurg. Maar waar daar een deur toegemaak word, sal EK net n ander een oopmaak. Hoeveel van julle sal hoor, en hoeveel sal luister? Hoeveel van julle sal haar kontak, en nie net ophou by een e-pos nie, maar eerder die Hemel bombardeer, totdat jy haar bereik het en s, Ek moet jou help, ek het n mandaat om jou te help.

* * * * * * *

[Baie e-posse wat vir ons gestuur was, is gesteel. Hou aan e-pos stuur, totdat jy terugvoering vanaf ons kry. Moenie ophou na een of twee e-posse nie. Moenie n e-pos vir enige iemand anders stuur, behalwe vir Niko of Elisabeth nie. Moenie e-pos vir die webbestuurder stuur nie. As niks werk nie, stuur dan vir ons n e-pos na amightywind2k@yahoo.com]

* * * * * * *

Sien, hierdie ministerie is vir almal wat heilig is. Dit dra geen name van n man of n vrou nie. Hierdie woorde is nie haar woorde nie. Hierdie salwing is soos geen ander nie. As jy wil deel in hierdie salwing, as jy wil deel in hierdie senings, as jy wil seker wees dat jy beskerm sal word soos EK haar en die ander van die Bruid beskerm, moet jy nie langer net staan en kyk en niks doen nie. Die Kerke van Babilon is hoere; hulle neem die belasting vrystelling status aan. Hulle laat dit toe dat hulle stilgemaak word. Hulle weier om teen aborsie en homoseksualiteit te praat. Hulle weier om dit wat hulle regerings doen, teen te praat. Maar nie hierdie ministerie nie. Daar is geen prys etiket daarop nie, omdat dit aan die Hemel behoort, en wie sal dit waag om MY, YAHUVEH stil te maak? Wie sal dit waag om MY Seun YAHUSHUA stil te maak? Wie sal dit waag om die RUACH HA KODESH (HEILIGE GEES) stil te maak? Julle sal waarlik betaal.

S MY woord nie, As jy net iets te drinke aan n profeet sal gee, sal jy n profeet se beloning ontvang nie? EK laat haar die Lewende Water skink. Hoeveel van julle gee dit terug aan haar? Hulle betaal dit uit die finansies (ministerie se uitgawes), en die prys word net hor. Hoeveel van julle gee regtig om? So EK spreek vanuit haar na vore.

Terselfdertyd waarsku EK ook die vyande. EK spreek ook n sening uit oor almal wie n sen vir hierdie ministerie is, en oor almal wie haar bedek, en oor almal wie hierdie ministerie bedek en oor almal wie die ekstra myl loop. Die boodskap aan die Heiliges, die boodskap aan die Bruid, omdat die Bruid van YAHUSHUA ook die Bruid van YAHUVEH is, so julle moet juig! Julle is een dag nader aan SY koms. Julle is een dag nader aan die koms van YAHUSHUA! Julle is een dag nader aan die Hemel, julle huis, en groot, groot sal julle belonings wees vir alles wat julle opgeoffer het.

EK spreek nou MY seninge uit oor die getroues, die wat weier om n kompromie aan te gaan. Nie een ding wat julle deurgemaak het sal verniet wees nie. Bruid, onthou dit, julle het mekaar nodig, so moenie langer julle koppe skud en s, Ag wel, ek kan nie n plek vind om n donasie te stuur nie. Loop die ekstra myl. Gaan deur die oop deur. Kontak haar. Kontak haar man. Slaan teen die Hemel se deure, omdat daar alreeds boeke gepubliseer word. Sommiges is nou in die proses om geskryf te word, en hierdie boeke sal deur ander tydens die Groot Verdrukking uitgedeel word. Vra hoe jy kan help, omdat die publiserings koste hoog is.

Hoe min van julle gee regtig om watter lewenskoste dit verg, om te gaan waar EK s jy moet gaan, om te doen wat EK s jy moet doen? EK kan die finansies maar vanuit die Hemel stort, maar hoe sal dit n sen oor julle wees? Die oes is so groot, maar die landbouers is so min. Die met geestelike ore wat kan hoor, weet dat dit EK is wat met jou praat. Al die ander julle is MY vyande, bly maar doof. Niks van hierdie boodskap, behalwe die oordeel, is vir julle bedoel nie.

* * * * * * *

[Elisabeth s op die band, My hand is lam. (Dit is as gevolg van die salwing.)]

Dit is n woord van waarskuwing aan YAHUVEH se vyande. Die vyand het by ons slaapkamer ingesluip om Elisabeth dood te maak, maar YAHUVEH het tussenbeide getree en HY het die vyand weggejaag. LOOF YAHUVEH en YAHUSHUA! Hierdie dinge is werklik, mense, neem dit asseblief ernstig op!

Die Bruid van YAHUSHUA sal nou sien hoe die vyand begin val. Julle sal dalk nie die vyand met julle o sien val nie, maar julle moet geloof h, terwyl YAHUVEH en YAHUSHUA die wraak neem vir ons.

www.amightywind.com
www.almightywind.com