Moenie Inentings Neem Nie!



Hierdie is die woorde van YAHUVEH, YAHUSHUA en die RUACH ha KODESH. Hierdie is die woorde wat hulle gespreek het rakende mensgemaakte plae en inentings. Die Profetiese Woorde is saamgestel uit die Profesiee gespreek en geskryf deur Apostel Elisabeth Elijah Nikomia. Hierdie is slegs uittreksels uit die Profesie wat mensgemaakte plae en inentings vermeld. Kliek asseblief op die Profesie nommer en titel om die volledige Profesie te lees. Ons bid dat u die stem van YAHUVEH, YAHUSHUA en die RAUCH ha KODESH sal hoor.


EK, YAHUVEH is selfs instaat om julle DNA te verander. Het julle dit geweet? Ja, wanneer EK dit so goed dink. EK, YAHUVEH kan selfs die kleur van jou vel en jou o verander. Moenie verbaas wees nie. Onthou julle, EK YAHUVEH is die Skepper? EK, YAHUVEH is daartoe instaat om julle deurskynend te maak, as EK wil. Julle het nie n idee watter standaard EK teen die bose mense sal bring nie. Die houvas, siektes en plae wat die bose mense, wat die kinders van satan genoem word, oor julle wil bring, sal hulleself dronkslaan. n Magdom van MY kinders sal nie seerkry nie. Die bose mense se eie families sal eerder hierdie plae en siektes kry, en hulle sal geen antwoord h, waarom dit gebeur nie. Hulle sal maar net moet erken dat dit EK, YAHUVEH was wat dit gedoen het.

Die bose mense streef daarna om hulleself te beskerm, en hulle dink hulle is wys, omdat hulle selfs hulle families, geliefdes en vriende ook inent. En tog sal EK, YAHUVEH daardie beskerming tot niet laat gaan. Die bose mense, die wat voorgee, die wat MY kinders wil seermaak, sal met dieselfde graad gestraf word, as dit waarteen hulle beplan om MY kinders aan te doen. Die seerkry sal oor hulleself kom. Begin nou om hiervoor te bid. Daar is groot krag in julle gebede vir MY, YAHUVEH, in die Naam van julle MESSIAS, MY enigste Seun, YAHUSHUA. Bid dat EK, YAHUVEH, groter geestelike wapens aan julle sal gee, sodat julle dit teen die vleeslike mense wat teen julle versamel, kan gebruik. Die wat teen MY geliefdes, hulle wat MY gesig daagliks soek, wil versamel.

Profesie 62

DIE KONING KOM!
Yom Kippur, 16 September 2002

EK het hierdie Diensmaagd vandag vertel om julle te waarsku van die kwarantyn wat nog gaan kom. Die mens maak siektes wat nie deur MY geskep is nie. Dan maak hulle iets wat hulle n teenmiddel noem. Wees versigtig, MY kinders, daar gaan n dood wees wat hulle in jou wil inspuit. Moenie die inentings van die mens vertrou nie. Vertrou in Psalm 91. Glo in MY Seun se Naam, en roep MY aan en staan by Psalm 91, sodat EK die plae van julle wonings sal weghou. Terwyl julle MY eer op die ware Sabbat dag, terwyl julle julle bes probeer om gehoorsaam te wees, terwyl julle vir MY eerste in julle lewe en Liefde plaas, en terwyl die man die regmatige plek bokant die vrou inneem, sal daar beskerming oor julle huise kom, omdat dit MY Seun se Bloed is, wat vir julle gestort was by Golgota, wat julle sal beskerm en bedek, asook diegene wat deur MY geroep is, diegene wat n goddelikheid van binne het.

EK sal meer hieroor praat op n latere stadium, nou is nie die seisoen daarvoor nie. MY kinders EK waarsku julle nou. Bid dat julle nie deel sal wees van die getal mense wat in kwarantyn geplaas sal word nie. So baie mense sal soos beeste binne in stadions en kolossiums ingelei word. Die bose mense sal s, dit is omdat julle die beskerming van n mens geweier het, nou is julle besmet en is julle in gevaar. En soos beeste wat gelei word sal daar baie mense saam gedwing word, en daar sal skaars enige plek wees om te staan.

MY kinders wees versigtig vir die gif wat in julle are ingespuit gaan word. MY kinders, wees versigtig vir die gewone lug wat julle gaan inasem. MY kinders, wees versigtig vir die water wat julle gaan drink. Waarlik, as dit nie vir MY genade was nie, sou Lewe heeltemal van die aarde afgevee gewees het. MY kinders, wees versigtig vir wat julle in julleself ingespuit het.

Onthou waar julle geloof en julle vertroue is. Staan op vir wat reg is. Staan nou op vir julle vryheid. Predikante, hou op om omkoopgeld te aanvaar, omdat julle nou al vir te lank stilgemaak is. EK sal jou verantwoordelik hou omdat jy nie MY skape gewaarsku het nie! En as julle nie nou opstaan en na vore kom en begin praat nie, net soos MY Diensmaagd nou doen nie, sal dit wees soos skape wat na die slagpale gelei word.

Eers die jongstes en dan die ouer mense en dan sal die middeljariges ook val. Maar nie een van MY kinders wat op die naam van YAHUSHUA roep sal val nie. As hulle maar net MY stem wil hoor en gehoorsaam wees, en glo dat EK hulle sal beskerm, en wat Heilig lewe vir MY, soos EK Heilig is, en wat selfs sal wegvlug van enige sonde. EK sal hulle beskerm. EK sal aan hulle wysheid gee. EK sal hulle wegsteek. MY engele sal om hulle plek inneem en vir hulle die oorlog voer.

Plae is aan die kom! EK het julle alreeds vooruit vertel wat sal gebeur as julle na die Regering draai vir beskerming, of as julle na die mediese gemeenskap draai. MY kinders, niks sal gebeur voordat EK nie eerste MY Profete en Apostels daarvan vertel het nie. Selfs die bose mense, hoog op die berge, luister, alhoewel hulle MY nie volg nie, hulle bewe van vrees, wetende dat EK MY geheime voortspreek wat geen mens nog vertel het nie!

Julle wie hierdie peste en plae uitvind, dit sal oor julleself en julle eie huishoudings kom! Julle sal nie in staat wees om uit te werk hoekom nie! Maar die RUACH HA KODESH (Heilige Gees) en die GESTORTE BLOED VAN YAHUSHUA is die teen ligaampies wat MY Kinders sal gebruik, en die plae sal nie naby aan hulle wonings kom nie, al diegene wie MY bly sal maak! Dit is MY belofte aan MY Geliefde Babas, Bruid en Uitverkorenes! So, steek jullself weg vir 'n kort rukkie, MY Kinders, omdat EK weer s, EK, YAHUVEH HET OORLOG VERKLAAR VANUIT DIE HEMEL, op MY vyande, op die wie MY tart, op die wie MY WETTE oorskryf, op die wie probeer om MY Skape na slagting te lei.

Profesie 84

EK, YAHUVEH SE, PASOP VIR DIE ILLUSIE!
31 Maart 2006

HOEKOM, JULLE DWASE, JULLE WETENSKAPLIKES! Dink julle dat EK nie weet dat dit JULLE is wat daardie siekte vervaardig het nie? Dit het nie van MY af gekom nie! Wanneer hulle s, "Julle moet ingent word. O, daar is 'n dodelike dodelike virus hier. Ons moet julle bymekaar maak en in 'n stadium plaas as julle nie gehoorsaam is nie. Ons kan nie dat julle die res besmet nie."

Hardloop, hardloop, hardloop, my kinders! Hardloop, hardloop, hardloop weg, hardloop van "FEMA", hardloop van enige burokrasie wat julle vertel om jou geloof van MY af weg te neem. Protesteer terwyl julle steeds 'n stem het, protesteer! Breek die kapitaliste se lyne, s , "Julle sal nie ons voorsienings wegneem om aan julle die stad te gee nie, julle sal nie ons kos rantsoeneer nie, julle sal nie ons water rantsoeneer nie, julle sal nie ons noodhulp voorrade rantsoeneer nie."

Maar nou dit, hierdie hongersnood is nie MY toedoen nie. Dit is die manipulasie van diegene wat vol hebsug is. Soos hulle die goud en silwer vir hulself vergader en saamsweer om diegene in nood dood te maak. Dit het begin met aborsie en daarna het dit gegaan na diegene wat te siek is om hulself te verdedig. Dit was die menseslagting waarvan EK gepraat het. Daar is dood in die inentings. EK het weer en weer gewaarsku. Omdat hierdie wreld nie dink dat hulle arm kinders nodig het nie. EK het julle gewaarsku dat dit na die oudstes sou gaan. Alles is menseslagting. Alles van hierdie is sodat daar vir die rykes voorsien kan word in hulle eie o. En nou wring julle julle hande en wonder hoekom tienerselfmoord so hoog is. Julle enigste hoop is in YAHUSHUA HA MASHIACH. Julle enigste hoop is bekering en gehoorsaamheid. Julle enigste hoop is in MY genade. Omdat EK lyding verlang. So gaan voort met wat julle doen. Gaan voort om te waarsku. Terwyl julle die Vryheid het om uit te spreek want daar is kragte wat julle wil stil maak, wat MY Ware Profete wil stil maak. So praat terwyl julle kan.

Profesie 106

EK, YAHUVEH SE, MAAK SKOON JOU HUIS!!!
4 Januarie 2009

EK weet wat julle wil h EK moet doen en nou het EK vir julle vertel wat EK van julle verwag. Vermy ALLE onheiligheid asof dit die plaag is want julle is omring met dit. Maar EK herinner julle aan die kinders van Israel en EK herinner julle aan die plae en EK herinner julle oor hoe dit nie op die kinders van Israel gekom het nie. Dit het net op MY vyande gekom. Steek julself weg in die klede van MY geregtigheid. Steek julself weg teen MY toorn. Vir hulle wie EK MY kinders noem as julle maar net daarna wil strewe om te gehoorsaam en waarlik, waarlilk bely en wegdraai van boosheid. EK sal julle wegsteek. EK sal julle troos. EK sal julle sen. EK sal vir julle voorsien. EK sal julle salf, as julle maar net elke woord wil gehoorsaam wat EK s en ophou om verskonings te maak vir sonde.

Profesie 115

Pasop Vir Die Totalitere Diktatorskap Wat Na Amerika En Die Wereld Toe Kom!
30 September 2009, aan die begin van Yom Kippur

Op 5 September 2009 het YAHUVEH met Elisabeth gepraat terwyl sy geslaap het en HY het ges, Totalitre Diktatorskap, Totalitre Diktatorskap, Totalitre Diktatorskap, Elisabeth, waarsku hulle, die een wie homself president van die Verenigde State noem, wil h Amerika moet deur n Totalitre Diktatorskap regeer word. Die beste gesondheidsorg sal net vir die rykes wees. Daar sal slegs 2 klasse mense wees, die rykes en hulle wie nou as die middeklas beskou word. Die middelklas sal die rykes dien en die armes sal stadig uitgemoor word deur gedwonge inenting en gedwonge aborsies en weiering van mediesesorg. Die regering sal alles regeer en hulle sal besluit wie sal lewe en wie sal doodgaan



ALPHA & OMEGA ALMIGHTYWIND RUACH HA KODESH WILDFIRE LAST CHANCE MINISTRY

www.amightywind.com  |   www.almightywind.com
Besoek die ander een, indien 'n webwerf van lyn af is.

Ons onderhou die Sabbat Dag, Ons is nie Sewende Dag Adventiste nie
Kliek Hier Vir meer inligting (Slegs in engels beskikbaar)

Pos Adres en E-pos Adresse


By Faith Enoch was translated that he should not see death: and was not found, because YAHUVEH had translated him: for before his translation he had this testimony, that he pleased YAHUVEH. Hebrews 11:5